Vermaaklikheidskunstenaar uit die boonste rakke!

Welkom by my Webwerf!

Dis lekker om jou hier in my ou kuierplekkie te ontvang. Stuur gerus vir my 'n geselsbriefie en miskien sien ons mekaar wanneer ek weer in jou omgewing optree.

Daar's 'n ouma - Peet die Kaalvoetklong

Kyk gerus my video hieronder oor 'n spesiale ouma in my lewe.

Laat weet my wat u dink. Stuur 'n e-pos aan:

diekaalvoetklong@vodamail.co.za

Dawie en Adél, eienaars van POTLOG PLANT AND FLEET MAINTENANCE oorhandig die bakkie wat hulle aan die KAALVOETKLONG borg:

Hit Counter

hierdie webblad is opgestel deur:

  

Hierdie webwerf was op 17-01-2010 opgedateer 

Peet die Kaalvoetklong ...

Bespreek my nou vir die lekkerste tyd in jou lewe! Ek verseker jou jy sal nie spyt wees nie - klik hier!

Die Kaalvoetklong se nuutste CD's en DVD!

- klik hier

 

Die Kaalvoetklong se musiektoerusting word geborg deur:

CAELIM Industries

Verkope: Elektroniese Komponente

Klanktoerusting

     Rekenaars

515 Moot St, Daspoort

012- 3772323

Francois Van der Merwe

082 726 4046

 

Foto Album

Gaan loer gerus in my foto album - en as jy 'n foto het waar ek en jy dalk saam afgeneem is, stuur dit na my toe en dalk maak ek 'n plekkie daarvoor op die webblad.